Levitikus 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “‘Moenie jou dogter ontheilig deur van haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en die land met losse sedes gevul word nie.+ Levitikus 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar vader. Sy moet met vuur verbrand word.+
29 “‘Moenie jou dogter ontheilig deur van haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en die land met losse sedes gevul word nie.+
9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar vader. Sy moet met vuur verbrand word.+