Eksodus 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee. Eksodus 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want dit is sy enigste bedekking.+ Dit is sy mantel vir sy vel. Waarin sal hy gaan lê? En hy sal tot my roep, en ek sal beslis hoor, omdat ek genadig is.+
26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee.
27 Want dit is sy enigste bedekking.+ Dit is sy mantel vir sy vel. Waarin sal hy gaan lê? En hy sal tot my roep, en ek sal beslis hoor, omdat ek genadig is.+