Deuteronomium 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Niemand mag ’n handmeul of die boonste maalklip daarvan as pand neem nie,+ want dan neem hy ’n siel as pand. Job 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hulle ruk ’n vaderlose seun selfs van die bors af weg,+En wat die geteisterde aan het, neem hulle as pand.+ Amos 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En op klere wat as pand geneem is, strek hulle hulle langs elke altaar+ uit;+ en die wyn van dié wat beboet is, drink hulle in die huis van hulle gode.’+
6 “Niemand mag ’n handmeul of die boonste maalklip daarvan as pand neem nie,+ want dan neem hy ’n siel as pand.
9 Hulle ruk ’n vaderlose seun selfs van die bors af weg,+En wat die geteisterde aan het, neem hulle as pand.+
8 En op klere wat as pand geneem is, strek hulle hulle langs elke altaar+ uit;+ en die wyn van dié wat beboet is, drink hulle in die huis van hulle gode.’+