6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
9 Jehovah sal jou vir hom as ’n heilige volk vestig,+ net soos hy vir jou gesweer het,+ omdat jy aanhou om die gebooie van Jehovah jou God te onderhou+ en jy in sy weë gewandel het.