Deuteronomium 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie. Spreuke 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Moenie ’n grens van lank gelede, wat jou voorvaders gemaak het, verskuif nie.+ Spreuke 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+
14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.
10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+