Deuteronomium 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie. Deuteronomium 27:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Job 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daar is dié wat grensbakens verskuif;+’n Kudde het hulle geroof, sodat hulle dit kan laat wei. Hosea 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vorste van Juda het geword net soos dié wat ’n grens verskuif.+ Oor hulle sal ek my grimmigheid uitstort soos water.
14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.
17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
10 Die vorste van Juda het geword net soos dié wat ’n grens verskuif.+ Oor hulle sal ek my grimmigheid uitstort soos water.