Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig of oorgehaal word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring en oor die derde geslag en oor die vierde geslag in die geval van dié wat my haat,+

  • Klaagliedere 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 My oë het aan hulle einde gekom in trane.+ My ingewande is in beroering.+

      My lewer is op die grond uitgestort,+ weens die ineenstorting van die dogter van my volk,+

      Weens die versmagting van kind en suigeling op die openbare pleine van die stad.+

  • Klaagliedere 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Staan op! Kerm gedurende die nag aan die begin van die môrewake.+

      Stort jou hart uit+ soos water voor die aangesig+ van Jehovah.

      Hef jou palms na hom op+ weens die siel van jou kinders,

      Wat weens die hongersnood aan die bopunt van al die strate versmag.+

  • Klaagliedere 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die hande van medelydende vroue het hulle eie kinders gekook.+

      Hulle het soos brood van vertroosting geword tydens die verbreking van die dogter van my volk.+

  • Hosea 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want hoewel hulle hulle kinders grootmaak, sal ek hulle ook van kinders beroof sodat daar geen mens sal wees nie;+ want—wee hulle ook wanneer ek my van hulle afkeer!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel