Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen, en as straf sal ek beslis ontsteltenis oor julle bring deur tering+ en brandende koors, wat die oë laat ingee+ en die siel laat wegkwyn.+ En julle sal julle saad eenvoudig verniet saai, aangesien julle vyande dit beslis sal opeet.+

  • Deuteronomium 28:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 En hulle sal beslis die vrug van jou mak diere en die vrugte van jou grond eet totdat jy verdelg is,+ en hulle sal vir jou geen graan, nuwe wyn of olie, kalwers van jou beeste of aanteel van jou kleinvee laat oorbly totdat hulle jou vernietig het nie.+

  • Nehemia 9:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 en die opbrengs daarvan is oorvloedig+ vir die konings+ wat u oor ons gestel het weens ons sondes,+ en hulle heers oor ons liggame en oor ons mak diere, net soos hulle wil, en ons is in groot benoudheid.+

  • Jesaja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+

  • Jeremia 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle sal ook beslis jou oes en jou brood opeet.+ Die manne sal jou seuns en jou dogters opeet. Hulle sal jou kleinvee en jou beeste opeet. Hulle sal jou wingerdstok en jou vyeboom opeet.+ Hulle sal jou versterkte stede waarop jy vertrou, met die swaard verpletter.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel