7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+
15 en as julle my insettinge verwerp,+ en as julle siel my regterlike beslissings verafsku, sodat julle nie al my gebooie uitvoer nie en so my verbond verbreek,+
26 “Julle moet hierdie wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en dit sal daar as ’n getuie teen julle dien.+