Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moet net nie teen Jehovah in opstand kom nie;+ en julle, julle moenie die mense van die land vrees nie,+ want hulle is brood vir ons. Hulle beskutting het van hulle gewyk,+ en Jehovah is met ons.+ Moet hulle nie vrees nie.”+

  • Deuteronomium 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy moet vir hulle sê: ‘Hoor, o Israel, julle trek vandag nader om teen julle vyande te veg. Laat julle hart nie vreesagtig wees nie.+ Moenie bang wees en paniekbevange vlug of sidder vir hulle nie,+

  • 2 Kronieke 20:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Gevolglik het hy gesê: “Skenk aandag, o hele Juda en inwoners van Jerusalem en koning Joʹsafat! Só het Jehovah vir julle gesê: ‘Moenie bang+ of verskrik wees weens hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n.+

  • Psalm 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+

      Vir wie sou ek bang wees?+

      Jehovah is die vesting van my lewe.+

      Wie sou ek vrees?+

  • Psalm 46:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 God is vir ons ’n toevlug en sterkte,+

      ’n Hulp wat gedurende benoudhede maklik gevind kan word.+

  • Jesaja 41:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel