Genesis 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+ Eksodus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Met verloop van tyd het God hulle gekerm+ gehoor,+ en God het aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob gedink.+ Psalm 105:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die verbond wat hy met Abraham gesluit het,+En sy beëdigde verklaring aan Isak,+
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+
24 Met verloop van tyd het God hulle gekerm+ gehoor,+ en God het aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob gedink.+