Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ek oordeel die nasie vir wie hulle sal dien,+ en daarna sal hulle met baie goed uittrek.+

  • 2 Konings 13:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar Jehovah het aan hulle guns betoon+ en was hulle barmhartig+ en het hom tot hulle gewend ter wille van sy verbond+ met Abraham,+ Isak+ en Jakob;+ en hy wou hulle nie verdelg nie,+ en hy het hulle tot nou toe nie voor sy aangesig weggewerp nie.

  • Psalm 105:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy het aan sy verbond gedink, ja, tot onbepaalde tyd,+

      Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel