12 “Hulle het Jehovah verloën, en hulle bly sê: ‘Hy bestaan nie.+ En geen rampspoed sal oor ons kom nie, en geen swaard of hongersnood sal ons sien nie.’+
19 Het u Juda heeltemal verwerp,+ of het u siel selfs Sion verafsku?+ Waarom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie; en op ’n tyd van genesing, en kyk! verskrikking!+