Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipteland uitgelei het, versaak+ en ander gode gevolg uit die gode van die volke wat rondom hulle was,+ en hulle het hulle voor dié begin neerbuig, sodat hulle Jehovah aanstoot gegee het.+

  • 1 Konings 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal moet sê: ‘Omdat hulle Jehovah hulle God wat hulle voorvaders uit Egipteland uitgelei het,+ verlaat het en ander gode aangekleef het+ en hulle voor hulle neergebuig en hulle gedien het. Daarom het Jehovah al hierdie rampspoed oor hulle gebring.’”+

  • 2 Konings 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En dit het gebeur omdat die kinders van Israel gesondig het+ teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipteland laat optrek het onder die hand uit van Farao, die koning van Egipte,+ en hulle het ander gode begin vrees;+

  • 2 Kronieke 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle sal moet sê: ‘Omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipteland uitgelei het,+ verlaat het+ en ander gode aangekleef het+ en hulle voor hulle neergebuig en hulle gedien het.+ Daarom het hy al hierdie rampspoed oor hulle gebring.’”+

  • Jeremia 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 omdat hulle my verlaat het+ en hierdie plek onherkenbaar gemaak+ en daarin offerrook laat opgaan het vir ander gode wat hulle nie geken het nie,+ hulle en hulle voorvaders en die konings van Juda; en hulle het hierdie plek gevul met die bloed van die onskuldiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel