Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • 2 Konings 17:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 toe Jehovah ’n verbond+ met hulle gesluit het en hulle beveel het deur te sê: “Julle mag geen ander gode vrees nie,+ en julle mag julle nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+

  • Jeremia 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel