Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+

  • 2 Konings 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+

  • 2 Konings 25:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarna het die hele volk, klein sowel as groot, en die hoofde van die krygsmag opgestaan en na Egipte+ gegaan; want hulle het bang geword vir die Galdeërs.+

  • 2 Kronieke 36:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel