Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Later het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Omdat julle nie geloof in my getoon het om my voor die oë van die kinders van Israel te heilig nie,+ daarom sal julle hierdie gemeente nie in die land inbring wat ek beslis aan hulle sal gee nie.”+

  • Deuteronomium 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Klim op na die top van Pisga+ en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste en kyk met jou oë, want jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.+

  • Deuteronomium 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En Jehovah het weens julle vertoornd geword op my,+ sodat hy gesweer het dat ek nie deur die Jordaan sou trek of die goeie land sou ingaan wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel