Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+

      En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+

      En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+

      En die fondamente van berge aan die brand steek.+

  • Jesaja 42:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarom het Hy woede, sy toorn en die sterkte van oorlog oor hom bly uitstort.+ En dit het hom rondom bly verteer,+ maar hy het geen ag geslaan nie;+ en dit het teen hom bly oplaai, maar hy het niks ter harte geneem nie.+

  • Hebreërs 12:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel