19 En my brood wat ek jou gegee het—fynmeel en olie en heuning wat ek jou laat eet het+—dit het jy ook as ’n rustige geur voor hulle neergesit,+ en dit het aanhou gebeur’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
20 Nee; maar ek sê dat die nasies die dinge wat hulle offer, aan demone offer+ en nie aan God nie; en ek wil nie hê dat julle deelgenote met die demone+ moet word nie.