Eksodus 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom het hy die plek Massa+ en Meʹriba+ genoem, weens die rusie van die kinders van Israel en omdat hulle Jehovah op die proef gestel het+ deur te sê: “Is Jehovah in ons midde of nie?”+ Deuteronomium 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Julle mag Jehovah julle God nie op die proef stel,+ soos julle hom by Massa op die proef gestel het nie.+
7 Daarom het hy die plek Massa+ en Meʹriba+ genoem, weens die rusie van die kinders van Israel en omdat hulle Jehovah op die proef gestel het+ deur te sê: “Is Jehovah in ons midde of nie?”+
16 “Julle mag Jehovah julle God nie op die proef stel,+ soos julle hom by Massa op die proef gestel het nie.+