Deuteronomium 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Verder het julle Jehovah by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ tot toorn verwek.+ Deuteronomium 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+
8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+