2 en vir hulle gesê: “Ek is vandag honderd-en-twintig jaar oud.+ Ek sal nie meer mag uitgaan en inkom nie,+ aangesien Jehovah vir my gesê het: ‘Jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.’+
23 “En toe die tyd van sy veertigste jaar ten einde geloop het, het dit in sy hart opgekom om inspeksie te hou onder sy broers, die kinders van Israel.+