Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Deuteronomium 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ek sterf in hierdie land.+ Ek trek nie deur die Jordaan nie, maar julle trek daardeur, en julle moet hierdie goeie land in besit neem.

  • Deuteronomium 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n land waarvoor Jehovah jou God sorg. Die oë+ van Jehovah jou God is voortdurend daarop, van die begin van die jaar tot die einde van die jaar.

  • Esegiël 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dié dag het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef+ om hulle uit Egipteland uit te lei na ’n land wat ek vir hulle verken het, wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die sieraad van al die lande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel