Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 48:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+

      Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+

      Die stad van die Grootse Koning.+

  • Daniël 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En uit een van hulle het ’n ander horing voortgekom, ’n kleintjie,+ en hy het baie groter geword na die suide en na die sonsopgang en na die Sieraad+ toe.

  • Daniël 11:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hy sal ook in die Sieraadland+ ingaan,+ en baie lande sal struikel.+ Maar dié sal uit sy hand ontkom: Edom en Moab+ en die vernaamste deel van die kinders van Ammon.

  • Sagaria 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ‘En ek het hulle soos deur ’n storm weggeslinger onder al die nasies+ wat hulle nie geken het nie;+ en die land is agter hulle woes gelaat, sonder dat iemand daar deurtrek en sonder dat iemand terugkeer;+ en hulle het die begeerlike land+ ’n voorwerp van verbasing gemaak.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel