20 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie, want die ware God het gekom om julle op die proef te stel+ en dat die vrees vir hom voor julle aangesig kan bly sodat julle nie sondig nie.”+
29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+