Eksodus 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+ Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het.
3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+