21 En die voorwerp van julle sonde wat julle gemaak het, die kalf,+ het ek geneem, en ek het dit met vuur verbrand en dit verbrysel en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn soos stof was; waarna ek die stof daarvan in die stroom gegooi het wat van die berg afvloei.+