Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+

  • Deuteronomium 28:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+

  • Psalm 65:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sy vore word deurdrenk, sy kluite gelykgemaak;+

      Met oorvloedige reënbuie maak u dit sag; u seën sy uitspruitsel.+

  • Jesaja 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+

  • Jeremia 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Is daar onder die nietige afgode+ van die nasies een wat reën kan laat neerstort, of kan die hemel oorvloedige reënbuie gee?+ Is dit nie u nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u, want u het al hierdie dinge gedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel