Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het die engel+ van die ware God wat voor die kamp van Israel uit getrek het, weggetrek en na hulle agterhoede gegaan, en die wolkkolom het van hulle voorhoede weggetrek en agter hulle gaan staan.+

  • Numeri 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis bedek,+ maar in die aand het iets wat soos vuur gelyk het,+ oor die tabernakel gebly tot die oggend toe.

  • Deuteronomium 1:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 wat voor julle uit getrek het op die pad om vir julle ’n plek uit te soek waar julle kamp kon opslaan,+ snags deur vuur sodat julle kon sien met watter pad julle moes gaan, en bedags deur ’n wolk.+

  • Nehemia 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En met ’n wolkkolom het u hulle bedags gelei,+ en met ’n vuurkolom snags,+ om vir hulle die pad te verlig+ waarlangs hulle moes trek.

  • Psalm 99:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In die wolkkolom het hy met hulle bly praat.+

      Hulle het sy herinneringe onderhou en die voorskrif wat hy aan hulle gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel