Deuteronomium 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En dié wat op die berg Ebal+ moet staan vir die vervloeking,+ is: Ruben, Gad en Aser en Seʹbulon, Dan en Nafʹtali. Josua 8:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En hierna het hy al die woorde van die wet voorgelees,+ die seën+ en die vloek,+ volgens alles wat in die wetboek geskrywe staan.
13 En dié wat op die berg Ebal+ moet staan vir die vervloeking,+ is: Ruben, Gad en Aser en Seʹbulon, Dan en Nafʹtali.
34 En hierna het hy al die woorde van die wet voorgelees,+ die seën+ en die vloek,+ volgens alles wat in die wetboek geskrywe staan.