Deuteronomium 33:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En Israel sal in veiligheid woon,+Die fontein van Jakob op sy eie,+In ’n land van graan en nuwe wyn.+Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+ 1 Konings 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo. Psalm 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+ Spreuke 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+
28 En Israel sal in veiligheid woon,+Die fontein van Jakob op sy eie,+In ’n land van graan en nuwe wyn.+Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+
25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo.
33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+