Psalm 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Sy siel sal in goedheid vertoef,+En sy nageslag sal die aarde in besit neem.+ Jesaja 48:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+ Openbaring 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+
18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+
10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,+ sal ek jou ook bewaar+ van die uur van beproewing, wat oor die hele bewoonde aarde gaan kom om dié wat op die aarde woon, op die proef te stel.+