Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En dié dag moet vir julle as ’n gedagtenis dien, en julle moet dit in al julle geslagte as ’n fees vir Jehovah vier. As ’n insetting tot onbepaalde tyd moet julle dit vier.

  • Eksodus 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En jy moet jou seun op dié dag vertel en sê: ‘Dit is weens die dinge wat Jehovah vir my gedoen het toe ek uit Egipte uitgetrek het.’+

  • Eksodus 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dit moet vir jou dien as ’n teken op jou hand en as ’n gedagtenis tussen jou oë,+ sodat Jehovah se wet in jou mond mag wees;+ want deur ’n sterk hand het Jehovah jou uit Egipte uitgelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel