Eksodus 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘En hulle moet die vleis dieselfde nag eet.+ Hulle moet dit oor die vuur gebraai eet, en saam met ongesuurde koeke+ tesame met bitter kruie.+ 2 Kronieke 35:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het die pasgaoffer+ volgens die gebruik oor die vuur gaargemaak;+ en die geheiligde dinge het hulle in kookpotte en in rondeboompotte en in feesbakke gaargemaak,+ waarna hulle dit gou vir al die kinders van die volk gebring het.+
8 “‘En hulle moet die vleis dieselfde nag eet.+ Hulle moet dit oor die vuur gebraai eet, en saam met ongesuurde koeke+ tesame met bitter kruie.+
13 En hulle het die pasgaoffer+ volgens die gebruik oor die vuur gaargemaak;+ en die geheiligde dinge het hulle in kookpotte en in rondeboompotte en in feesbakke gaargemaak,+ waarna hulle dit gou vir al die kinders van die volk gebring het.+