Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+

  • Eksodus 34:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Jy mag die bloed van my offerande nie saam met iets gesuurds slag nie.+ En die offerande van die pasgafees mag nie oornag tot die oggend toe oorbly nie.+

  • Deuteronomium 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jy mag sewe dae lank niks gesuurds daarby eet nie.+ Jy moet ongesuurde koeke daarby eet, die brood van ellende, want haastig het jy uit Egipteland uitgetrek,+ sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland kan onthou.+

  • 1 Korintiërs 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laat ons die fees+ gevolglik nie met ou suurdeeg+ vier nie, en ook nie met suurdeeg+ van slegtheid en goddeloosheid nie,+ maar met ongesuurde koeke van opregtheid en waarheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel