Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar hulle altare moet julle afbreek, en hulle heilige pilare moet julle verbrysel, en hulle heilige pale moet julle afkap.+

  • Rigters 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+

  • 2 Kronieke 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel