Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Verder het hy vir Baäl ’n altaar opgerig in die huis+ van Baäl wat hy in Samariʹa gebou het.

  • 1 Konings 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het hulle die jong bul geneem wat hy hulle gegee het. Toe het hulle dit gereedgemaak, en hulle het van die oggend tot die middaguur die naam van Baäl bly aanroep en gesê: “O Baäl, antwoord ons!” Maar daar was geen stem nie,+ en niemand het geantwoord nie.+ En hulle het bly strompel om die altaar wat hulle gemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel