Deuteronomium 16:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Jy mag vir jou geen boom as ’n heilige paal plant naby die altaar van Jehovah jou God wat jy vir jou sal maak nie.+ 1 Konings 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+ Jeremia 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 wanneer hulle kinders dink aan hulle altare en hulle heilige pale langs ’n blaarryke boom, op die hoë heuwels,+
21 “Jy mag vir jou geen boom as ’n heilige paal plant naby die altaar van Jehovah jou God wat jy vir jou sal maak nie.+
23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+
2 wanneer hulle kinders dink aan hulle altare en hulle heilige pale langs ’n blaarryke boom, op die hoë heuwels,+