Eksodus 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ Dit was die families van die Leviete, volgens hulle familieafstamming.+ Numeri 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die seuns van Meraʹri+ volgens hulle families was Magli+ en Musi.+ Dit was die families van die Leviete volgens die huis van hulle vaders. 1 Kronieke 6:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Aan die kinders van Meraʹri+ volgens hulle families het hulle uit die stam Ruben+ en uit die stam Gad+ en uit die stam Seʹbulon+ deur die lot twaalf stede gegee.
19 En die seuns van Meraʹri was Magli en Musi.+ Dit was die families van die Leviete, volgens hulle familieafstamming.+
20 En die seuns van Meraʹri+ volgens hulle families was Magli+ en Musi.+ Dit was die families van die Leviete volgens die huis van hulle vaders.
63 Aan die kinders van Meraʹri+ volgens hulle families het hulle uit die stam Ruben+ en uit die stam Gad+ en uit die stam Seʹbulon+ deur die lot twaalf stede gegee.