Josua 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Vir die kinders van Meraʹri+ volgens hulle families was daar twaalf stede uit die stam Ruben+ en uit die stam Gad+ en uit die stam Seʹbulon+ 1 Kronieke 6:77 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 77 Aan die oorblywende kinders van Meraʹri het hulle uit die stam Seʹbulon+ Rimmoʹno+ met sy weivelde, Tabor met sy weivelde, gegee,
7 Vir die kinders van Meraʹri+ volgens hulle families was daar twaalf stede uit die stam Ruben+ en uit die stam Gad+ en uit die stam Seʹbulon+
77 Aan die oorblywende kinders van Meraʹri het hulle uit die stam Seʹbulon+ Rimmoʹno+ met sy weivelde, Tabor met sy weivelde, gegee,