10 En julle moet deur die Jordaan trek+ en in die land woon wat Jehovah julle God as ’n besitting aan julle gee,+ en hy sal julle beslis rus gee van al julle vyande rondom, en julle sal inderdaad in veiligheid woon.+
19 En wanneer Jehovah jou God jou rus gegee het van al jou vyande rondom in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ moet jy die vermelding van Aʹmalek onder die hemel uitwis.+ Jy mag dit nie vergeet nie.