Numeri 31:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En jy moet die buit in twee verdeel tussen dié wat aan die geveg deelgeneem het, wat die veldtog onderneem het, en die res van die vergadering.+ 1 Samuel 30:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En wie sal na julle luister wat hierdie woord betref? Want soos die deel van die een wat in die geveg afgetrek het, so sal die deel wees van die een wat by die bagasie gebly het.+ Almal sal saam ’n deel hê.”+ Psalm 68:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+
27 En jy moet die buit in twee verdeel tussen dié wat aan die geveg deelgeneem het, wat die veldtog onderneem het, en die res van die vergadering.+
24 En wie sal na julle luister wat hierdie woord betref? Want soos die deel van die een wat in die geveg afgetrek het, so sal die deel wees van die een wat by die bagasie gebly het.+ Almal sal saam ’n deel hê.”+
12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+