Numeri 31:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En jy moet die buit in twee verdeel tussen dié wat aan die geveg deelgeneem het, wat die veldtog onderneem het, en die res van die vergadering.+ Josua 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het vir hulle gesê: “Keer terug na julle tente met groot rykdom en met geweldig baie vee, met silwer en goud en koper en yster en ’n baie groot hoeveelheid klere.+ Neem saam met julle broers julle deel van die buit+ van julle vyande.” Psalm 68:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+ 1 Timoteus 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+
27 En jy moet die buit in twee verdeel tussen dié wat aan die geveg deelgeneem het, wat die veldtog onderneem het, en die res van die vergadering.+
8 En hy het vir hulle gesê: “Keer terug na julle tente met groot rykdom en met geweldig baie vee, met silwer en goud en koper en yster en ’n baie groot hoeveelheid klere.+ Neem saam met julle broers julle deel van die buit+ van julle vyande.”
12 Selfs die konings van leërs vlug, hulle vlug.+Wat haar betref wat by die huis bly, sy deel in die buit.+