Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hulle het Jehovah derhalwe verder geraadpleeg:+ “Het die man al hierheen gekom?” Hierop het Jehovah gesê: “Hier is hy, versteek+ tussen die bagasie.”

  • 1 Samuel 17:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Onmiddellik het Dawid die bagasie+ van hom afgehaal en dit aan die sorg van die bewaker van die bagasie+ oorgelaat en na die gevegslinie gehardloop. Toe hy daar kom, het hy na die welstand van sy broers begin vra.+

  • 1 Samuel 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Onmiddellik het Dawid vir sy manne gesê: “Gord elkeen sy swaard aan!”+ Toe het hulle elkeen sy swaard aangegord, en ook Dawid het sy swaard aangegord; en hulle het agter Dawid aan begin optrek, ongeveer vierhonderd man, terwyl tweehonderd by die bagasie gebly het.+

  • 1 Samuel 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Dawid het die agtervolging voortgesit,+ hy en vierhonderd man, maar tweehonderd man wat te moeg was om oor die Besorstroomvallei te trek,+ het daar gebly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel