Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Israel het ook die groot hand gesien wat Jehovah teen die Egiptenaars aangewend het; en die volk het begin om Jehovah te vrees en om geloof in Jehovah en in Moses, sy kneg, te stel.+

  • Deuteronomium 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het?

  • Deuteronomium 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat Jehovah voor julle oë in Egipteland aan Farao en al sy knegte en sy hele land gedoen het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel