Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+

  • Eksodus 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk! Ek kom in ’n donker wolk+ na jou toe, sodat die volk kan hoor wanneer ek met jou praat+ en hulle ook tot onbepaalde tyd geloof in jou kan stel.”+ Toe het Moses die woorde van die volk aan Jehovah meegedeel.

  • Psalm 106:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het hulle geloof in sy woord gehad;+

      Hulle het sy lof begin sing.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel