Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig of oorgehaal word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring en oor die derde geslag en oor die vierde geslag in die geval van dié wat my haat,+

  • 1 Samuel 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Nee,+ my seuns, want die berig wat ek hoor, wat die volk van Jehovah laat rondgaan, is nie goed nie.+

  • 1 Samuel 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+

  • 1 Samuel 22:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het Abjaʹtar vir Dawid gesê: “Saul het die priesters van Jehovah doodgemaak.”

  • 1 Konings 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 So het Salomo Abjaʹtar verdryf, sodat hy nie meer as ’n priester van Jehovah gedien het nie, om Jehovah se woord te vervul wat hy in Silo+ teen die huis van Eli gespreek het.+

  • Hebreërs 10:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel