Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

  • Esra 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 het die genoemde Esra opgetrek uit Babilon; en hy was ’n vaardige kopiïs+ van die wet van Moses,+ wat Jehovah, die God van Israel, gegee het, sodat die koning hom, volgens die hand van Jehovah sy God oor hom, sy hele versoek toegestaan het.+

  • Esra 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En teenoor my het hy liefderyke goedhartigheid bewys+ voor die koning en sy raadgewers+ en met betrekking tot al die magtige vorste van die koning. En wat my betref, ek het my versterk volgens die hand+ van Jehovah my God oor my, en ek het die hoofde uit Israel bymekaargebring om saam met my op te trek.

  • Sagaria 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel, wat lui: ‘“Nie deur ’n krygsmag+ of deur krag nie,+ maar deur my gees”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel