Josua 19:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Op bevel van Jehovah het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het,+ naamlik Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim; en hy het begin om die stad op te bou en daarin te woon. Rigters 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.+
50 Op bevel van Jehovah het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het,+ naamlik Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim; en hy het begin om die stad op te bou en daarin te woon.
9 En hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.+