Josua 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die kinders van Israel het van Sittim+ af weggetrek en tot by die Jordaan gekom; en hulle het daar oornag voordat hulle sou deurtrek.
3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die kinders van Israel het van Sittim+ af weggetrek en tot by die Jordaan gekom; en hulle het daar oornag voordat hulle sou deurtrek.